His Amazing Grace Jacques Basson Daar is Krag in die BLOED van die LAM
Prys die Naam van Jesus – Ons eerste Afrikaanse program weekliks op RadioCross in “HIS AMAZING GRACE” Kom kuier saam met Biker Jacques Basson Volgeling van Jesus van Worcester as hy deel “Daar is Krag in die BLOED van die LAM” . Skakel in vanaand om 8uur(20h00) 23st April 2020… Continue reading